Modulekode | LTS 811 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Bespreking van studies oor remediëring. Oorsake van akademiese geletterdheidsprobleme. Kurrikuleringsbeginsels. Evaluering van verskillende remediëringsprogramme. Oogmerke vir suksesvolle remediëring. Akademiese geletterdheidskursusse vir bepaalde teikengroepe. Die voorspellingswaarde van akademiese geletterdheid. Die hanteer van data. Praktiese werk: die opstel van akademiese geletterdheidsprogram vir bepaalde teikengroep. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App